Well done, CCC Reaksiespan!

By Hannes du Buisson 3 years ago
Home  /  Blog  /  Well done, CCC Reaksiespan!

Hi , dankie kan nie die dankbaarheid beskryf wat ons gesin het vir die bystand wat julle buurtwag en ondersteuningsnetwerk vanaand bereid was om aan ons te verleen nie. Na alles wat jy my al vertel het van hoe effektief julle buurtwag is, was julle vir my die eerste en mees logiese oproep om ons te help. Aan almal wat ‘n rol gespeel het wil ons uit ons hart sê verskriklik dankie, ons waardeer dit opreg. Ons bid dat God Sy hand van beskerming oor elkeen van julle hou. Groete Etiene en Tomé van Wyk en kinders.

Category:
  Blog
this post was shared 0 times
 000
About

 Hannes du Buisson

  (227 articles)